Ons is baie opgewonde om al ons grade se leerders terug te verwelkom. Om die rede sal huiswerk nie meer op die afstandsleerwebblad geplaas word nie. Ons sien uit na ALLE TREKKERS se terugkeer!

We are so pleased to receive the grades back in full from next week. For this reason, work will no longer be placed on the distance learning website. We look forward to all the learners’ return.